Helen Slater

Helen Slater
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Helen Rachel Slater
Geboorte 15 Desember 1963 (1963-12-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helen Slater (gebore 15 Desember 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Supergirl (1984), The Legend of Billie Jean (1985), The Secret of My Succe$s (1987), en City Slickers (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne